Enkelvoud Meervoud
  veerboot     veerbote    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  veerbootjie     veerbootjies  
veer•boot
'n Boot of skip wat 'n gereelde verbinding tussen vasgestelde punte op die land onderhou.
'n Veerbootjie wat verbyvaar, trek 'n lang, stil v-spoor agter hom aan.[1]
boot
  Vertalings:   
Frans: transbordeur(nl) m
Nederlands: veerboot(nl) v/m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor veerboot.
  1. Requiem op ys Emma Huismans HAUM-Literêr, 1992, ISBN 0798630353, ISBN 9780798630351, bls. 22