Afrikaans (af)

  Etimologie

Afgeleid van veilig met die agtervoegsel -heid.
Enkelvoud Meervoud
  veiligheid     veilighede  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

vei•lig•heid

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Toestand waarin die kans op gevaar klein is
  2. Maatreël om 1) te bevorder

     Voorbeeldsinne

  1. Veiligheid is een van die mens se basiese behoeftes, maar ongelukkig nie iets wat vanself kom nie.[1]
  2. Ek sou nog die veilighede en parkeer situasie gesluk het, maar vir R800 wou ek darem net ten minste 9h30 rustig in die bed kon klim en slaap.[2]

     Antonieme

Onveiligheid, gevaar

     Vertalings

  Vertalings:    veiligheid
Engels: safety(en)
Nederlands: veiligheid(nl) v

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor veiligheid.

  Verwysings