(lêer)
Enkelvoud Meervoud
  verbeelding     verbeeldinge    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verbeeldinkie     verbeeldinkies  
ver•beel•ding
Die oproep of skepping van konsepte, beelde of gebeure in die geestesoog wat nie noodwendig 'n verband met die werklikheid het nie.
hersenskim
  Vertalings:   
Engels: imagination(en)