Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verbind 
Verlede Tyd  ek   het verbind        

  Woordafbreking

ver•bind

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Twee of meer voorwerpe of onderdele aan melkaar vasmaak; saamvoeg; aansluit.
  2. Medies behandel deur met 'n verband te verbind.
  3. 'n Dwingende verpligting aangaan.
  4. Met iets of iemand kontak maak (soos per telefoon).

     Voorbeeldsinne

  1. Die twee skepe is met 'n kabel verbind.
  2. Die verpleegster het die man se wonde verbind.
  3. Die man en vrou is in die eg verbind. Die maatskappy is tot volhoubare ontwikkeling verbind.
  4. Vroeër moes jy per hand deur 'n telefonis verbind word.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: connect(en), combine(en), bind(en), bandaged(en)
Nederlands: verbinden(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [vər.ˈbɪnt]
    
(lêer)

  Woordafbreking

ver•bind

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verbinden
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verbinden
  3. gebiedende wys van verbinden

     Voorbeeldsinne

1.: Ik verbind.
2.: Verbind je?
3.: Verbind!