Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  verdieping     verdiepings
verdiepinge    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verdiepinkie     verdiepinkies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Verhoging van 'n gebou deur 'n op hoër vlak geboude nuwe vloer
  2. Die handeling van iets dieper maak
  3. Die handeling van hom in iets te verdiep

     Voorbeeldsinne

  1. Op die verdieping bo hierdie een is 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad en 'n stort.[1]
  2. Die verdieping van die dam beteken dat dit nou groter volumes water kan dra sonder enige bykomende verdamping.[2]
  3. Wel… ek het my nog altyd verlustig in tydelike verdiepinge in die werkslewe van andere:[3]

     Sinonieme

  1. étage

     Afgeleide woorde

  1. Boverdieping

     Vertalings

Engels: floor(en)
Nederlands: verdieping(nl) v

  Verwysings