verduideliking
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
verduideliking | verduidelikings |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
verduidelikinkie | verduidelikinkies |
- ver•dui•de•li•king
- Dit wat verduidelik en verklaar.
- George Hadley lewer in 1735 die eerste feitlik korrekte verduideliking van atmosferiese sirkulasie.
Vertalings: verduideliking | |||
---|---|---|---|