Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  verkiesing     verkiesings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verkiesinkie     verkiesinkies  

  Woordafbreking

ver•kie•sing

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(politiek) 'n Metode om deur middel van 'n stemming te bepaal wie 'n bepaalse funksie of pos toegeken moet word.

     Voorbeeldsinne

In demokratiese lande word algemene verkiesings elke paar jaar uitgeroep om verteenwoordigers (van die volk) wat die wetgewende organe uitmaak te verkies.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: election(en)
Frans: élection(fr) v
Nederlands: verkiezing(nl) v

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor verkiesing.