Enkelvoud Meervoud
  verlede tyd    verlede tye  
IPA: [fərˈliə̯də təɪ̯t], meervoud: [fərˈliə̯də ˈtəɪ̯jə]
فِرْلَِیدِی تَیْدْ , meervoud: فِرْلَِیدِی تَیِّی
firléde tyt, ferléde tyd; meervoud: firléde ty-ë, ferléde ty-ë
Vorm van 'n werkwoord wat gebeure wat verby is, uitdruk. Die verlede tyd word verder opgesplits in drie subkategorieë, die onvoltooid verlede tyd, die preteritum en die voltooid verlede tyd.

    Vertalings