Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   passé     passé      

  Woordafbreking

passé

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat tot die verlede behoort, wat verby is

     Voorbeeldsinne

Beskou opgaar van besittings as passé.
"jeentemal passé,
ultra-passé v’rby"[1]

  Verwysings


Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) passé m passés
(met lidwoord) le passé les passés

  Uitspraak

Hulp:IPA: [pa.se]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (taalkunde) Verlede tyd
  2. Verlede
Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik passé passés
Vroulik passée passées

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Verlede
  2. Verbygegaan

  Deelwoord

     Betekenisse

  1. Verlede deelwoord van passer.


Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   passé  
Verboë   passé  
Partitief   passés  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [pɑ.ˈse]
    
(lêer)

  Woordafbreking

pas•sé

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat geen mode meer is nie