Enkelvoud Meervoud
  verskil     verskille    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verskilletjie     verskilletjies  
    
(lêer)
ver•skil
  1. Onderskeid; 'n aspek wat by vergelyking anders is.
  2. (wiskunde) Resultaat van wiskundige aftrekking.
  1. Die enigste verskil is dat die een rooi geverf is.
  2. Die verskil tussen vyf en drie is twee.
  Vertalings:   
Engels: difference(en)
Nederlands: verschil(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verskil 
Verlede Tyd  ek   het verskil        
Afwyk; anders wees.
Die versies verskil net op twee plekke.
  Vertalings:   
Engels: differ(en)
Nederlands: verschillen(nl)