voedsel
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
voedsel | voedsels |
- voed•sel
- Kos; spys; dit wat 'n organisme eet om sy metaboliese prosesse in stand te hou.
- Sout is 'n natuurlike geurmiddel wat daagliks oor voedsel geëet word.
- Hy het hulle met voedsel en deksel versorg (van kos en klere voorsien).
Vertalings: voedsel | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor voedsel.