Voer vir buffels.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  voer     voere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voertjie     voertjies  

  Woordafbreking

voer

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voeding) Kos, in die besonder vir plaasdiere.

     Voorbeeldsinne

Die boer moes na die koöperasie ry om voer vir sy beeste te koop.

     Vertalings

  Vertalings:    voer
Engels: fodder(en)
Nederlands: voer(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  voer 
Verlede Tyd  ek   het gevoer        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. 'n Persoon of dier kos gee.
  2. Besig wees met iets; doen.

     Voorbeeldsinne

  1. Die boer voer sy vee.
  2. Wat voer jy in die mou? Hulle voer oorlog teen mekaar.

     Spreekwoorde

«Iets in die mou voer
Geheime planne of voornemens hê.
«Met die paplepel voer
So eenvoudig te werk gaan dat almal dit kan verstaan.

     Vertalings

  Vertalings:    voer
Engels: feed(en), wage(en)
Nederlands: voeren(nl)