volle
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | vol | vol, volle | volles | |
Vergrotend | voller | |||
Oortreffend | volste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | propvol, stampvol, barstensvol, boordensvol |
- vol•le
- Attributiewe vorm van vol; hele; totale.
- 'n Volle sirkel is 360°.
- Kan ek julle volle aandag kry?
- Die genootskap is 'n volle lid van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe.
Vertalings: volle | |||
---|---|---|---|