Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   volledig     volledige     volledigs    
Vergrotend   vollediger      
Oortreffend   volledigste  

  Woordafbreking

vol•le•dig

     Betekenisse

Volkome; met niks wat ontbreek nie; sonder om iets ongedaan te laat.

     Voorbeeldsinne

Dit lui die volledige ondergang van die magtige ryk in.

     Vertalings

  Vertalings:    volledig
Engels: complete(en)
Nederlands: volledig(nl)