vonkpos
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vonkpos | vonkposse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vonkpossie | vonkpossies |
- 'n Elektroniese besending van inligting wat m.b.v. 'n unieke adres gestuur of ontvang kan word deur van die internet as medium gebruik te maak. Dit kan bloot teks bevat of 'n verskeidenheid van ander elektroniese media, soos foto's, klankgrepe, beeldmateriaal, aangehegte dokumente, koördinate, ens.
- Die vonkpos was te groot weens al die aanhangsels en kon dus nie gestuur word nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vonkpos |
Verlede Tyd | ek | het gevonkpos |
- Om inligting met of sonder bygaande elektroniese media deur die internet te stuur of ontvang met die gebruik van 'n unieke adres.
- Wil jy nie asseblief vir my daardie liedjie vonkpos nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|