Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  dit  kom voor   
(in bysin)   ... dat dit  vóórkom 
Verlede Tyd  dit   het vóórgekom        

  Uitspraak

(klemtoonhomogram)
vóórkom
    
(lêer)
voorkóm


  Woordafbreking

voor•kom

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Verskyn; gebeur; aangetref word.
  2. Voor die hof verskyn.

     Voorbeeldsinne

  1. Yster is die swaarmetaal wat die meeste in die heelal voorkom.
  2. Gatiep moet môre vir vonnisoplegging voorkom.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: occur(en)
Nederlands: voorkomen(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  voorkóm 
Verlede Tyd  ek   het voorkóm        

  Werkwoord

     Betekenisse

Sorg dat iets nie gebeur nie; verhoed; afweer.

     Voorbeeldsinne

Die ster se interne druk voorkom dat dit onder sy eie swaartekrag instort.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: prevent(en)
Nederlands: voorkomen(nl)