voortplant
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | plant voort |
(in bysin) | ... dat ek | voortplant |
Verlede Tyd | ek | het voortgeplant |
- voort∙plant
- IPA: [voortˈplant]
- (biologie) Verwek 'n nasaat - gewoonlik d.m.v. geslagsgemeenskap.
- (fisika) Verder versprei, vorder of verloop.
- Elke geslag sal voortplant en sodoende sal die spesie bly voortbestaan.
- Elektromagnetiese golwe het nie 'n medium nodig nie en kan in vakuum voortplant.
Vertalings: 1. Biologies | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Fisika | |||
---|---|---|---|