'n Vyeboom.
Enkelvoud Meervoud
  vyeboom     vyebome    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vyeboompie     vyeboompies  
vye•boom
(plantkunde)   Ficus carica, 'n tropiese boom uit die moerbeifamilie (Moraceae).
'n Vyeboom se blomme groei in werklikheid aan die binnewand van die vy.
«Moenie bobbejaan oppasser van die vyeboom maak nie.»
Moet liefs nie 'n skelm persoon in 'n verantwoordelike pos aanstel nie.
  Vertalings:    vyeboom
Engels: fig tree(en)
Nederlands: vijgenboom(nl)