vyfde naamval
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vyfde naamval | vyfde naamvalle |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- فَیْفدِی نَامْ فَلْ , meervoud: فَیْفدِی نَامْ فَلِی
Spelling tot 1909
- fyfde naamfal; meervoud: fyfde naamfalle
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- Die naamval van die angesproke persoon; aanroepvorm, aanspreekvorm.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: vyfde naamval | |||
---|---|---|---|
|