war
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
war | - |
- Deurmekaar; verwarring; wanorde.
- In Johannes se brief is daar blyke van kommer oor die feit dat gelowiges in die war gebring word deur dwaalleraars wat beweer dat die Seun van God nie werklik mens geword het nie en dat Jesus dus nie die Christus is nie.
- Deel van woordgroep: in die war bring/wees/raak.
Vertalings: war | |||
---|---|---|---|
- [VS] Hulp:IPA: [wɔɹ]
-
(lêer)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | war | wars |
- «This war ended with a peace treaty.»
- Hierdie oorlog het met 'n vredesverdrag geëindig.