Afrikaans (af)

  Etimologie

Uit Middelnederlands as orloge sedert 1240 bekend. Die woord kom moontlik van twee verskillende woorde in Proto-Germaans: *uz-laga- en *uz-liuga. *Uz beteken uit en is die oorsprong van oor-. *Uz-laga het "noodlot of bestemming" beteken en *uz-liuga- die "opheffing van ede" wat as "verbreking van betrekkinge" gesien kan word.[1]
Enkelvoud Meervoud
  oorlog     oorloë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  oorloggie     oorloggies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Georganiseerde gewelddadige, gewapende konflik, gewoonlik tussen twee state of twee groepe state of organisasies wat deur hulle gesteun word.

     Voorbeeldsinne

Die oorlog in Angola het vir die regering in Pretoria sleg afgeloop.

     Antonieme

vrede

     Hiponieme

burgeroorlog, wêreldoorlog

     Vertalings

  Vertalings:    oorlog
Duits: Krieg(de) m
Engels: war(en)
Frans: guerre(fr) v
Nederlands: oorlog(nl) m

  Verwysings

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oorlog.


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈɔ:rlɔg]
    
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord oorlog m oorlogen 
Verkleinwoord oorlogje oorlogjes 
Verouderde vorme
Genitief oorlogs oorlogen

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Oorlog

     Voorbeeldsinne

«De oorlog had verschrikkelijke gevolgen voor de bevolking.»
Die oorlog het verskriklike gevolge vir die bevolking gehad.

     Antonieme

vrede

     Hiponieme

burgeroorlog, wereldoorlog