Beelde uit die Eerste Wêreldoorlog.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wêreldoorlog     wêreldoorloë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wêreldoorloggie     wêreldoorloggies  

  Etimologie

Samestelling van wêreld en oorlog.

  Woordafbreking

wê•reld•oor•log

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Oorlog tussen verskeie land; 'n gewapende stryd tussen 'n klomp lande, soos tydens die Eerste en die Tweede Wêreldoorlog.

     Voorbeeldsinne

Die Volkebond is as gevolg van die Eerste Wêreldoorlog gestig in die hoop om ’n tweede wêreldoorlog te voorkom.
As gevolg van die "balans van terreur" of "wedersyds gewaarborgde vernietiging" is die konflik mettertyd beëindig en probeer die twee supermoondhede om 'n derde wêreldoorlog te vermy.

     Hiperonieme

oorlog

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: world war(en)
Nederlands: wereldoorlog(nl)