burgeroorlog
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
burgeroorlog | burgeroorloë |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
burgeroorloggie | burgeroorloggies |
-
(lêer)
- bur•ger•oor•log
- Oorlog tussen die burgers van 'n land; gewapende stryd tussen twee of meer bevolkingsgroepe in dieselfde land of ryk.
- 'n Burgeroorlog kan met 'n bloedbad of selfs volksmoord gepaardgaan.
- Burgeroorloë word dikwels om godsdienstige, etniese of politieke redes gevoer, maar is soms slegs 'n stryd tussen mededingende groepe.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor burgeroorlog.