'n Waterbok.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  waterbok     waterbokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  waterbokkie     waterbokkies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Kobus ellipsiprymnus, 'n wildsbok wat voorkom in Wes-Afrika, Sentraal-Afrika, Oos-Afrika en Suider-Afrika.

     Voorbeeldsinne

Die waterbok is by sy skouers omtrent 100 tot 130 cm hoog en weeg tussen 160 en 240 kilogram.

     Vertalings

  Vertalings:    waterbok
Engels waterbuck(en)
Nederlands waterbok(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterbok.