'n Waterval.
Enkelvoud Meervoud
  waterval     watervalle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  watervalletjie     watervalletjie  
    
(lêer)
water +‎ val
wa•ter•val
(geologie) 'n Plek in die landskap waar 'n rivier of stroom se water na benede stort.
'n Waterval word gewoonlik gevorm terwyl 'n rivier nog jonk is.
  Vertalings:   
Engels: waterfall(en)
Hindi: झरना(hi) m
Nederlands: waterval(nl)
Russies: водопад(ru)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterval.