Afrikaans (af)

Voornaamwoord
watter

  Uitspraak

    
(lêer)

  Voornaamwoord

     Betekenisse

Vra na iets; vra om 'n voorwerp of saak se identifiseer.

     Voorbeeldsinne

Watter hout is die beste?

     Eienskappe

Vraende voornaamwoord

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: which(en)
Nederlands: wat voor(nl), welk(nl)