Sien ook Weegskaal
'n Weegskaal
    
(lêer)
weeg +‎ skaal
weeg•skaal
Enkelvoud Meervoud
  weegskaal     weegskale    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  weegskaaltjie     weegskaaltjies  
Toestel om gewigte te bepaal
  1. Weegskale is gebruik om eerlike transaksies met gewigte en geld te verseker. Skale was daarom ʼn belangrike instrument, veral vir geldwisselaars.[1]
  Vertalings:    weegskaal
Engels: balance(en), scales(en)
Nederlands: weegschaal(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor weegskaal.