Afrikaans (af)

Bywoord
Stellend   wel  
Vergrotend   beter  
Oortreffend   beste  

  Bywoord

     Betekenisse

  1. Goed; soos dit hoort; gesond.
  2. Regtig; inderdaad.

     Voorbeeldsinne

  1. Gaan dit wel met jou? Alles wel, dankie.
  2. Het hy wel opgedaag?

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: well(en)
Nederlands: wel(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  wel 
Verlede Tyd  ek   het gewel        

  Werkwoord

     Betekenisse

Opborrel; ontspring.

     Voorbeeldsinne

Die water wel by die fontein uit. Ek voel die emosie wel in my op.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: well(en)
Nederlands: wel(nl)


Tussenwerpsel
wel

  Tussenwerpsel

     Betekenisse

Druk verbasing of verwondering uit.

     Voorbeeldsinne

Wel, wel, wat het ons hier!

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: well(en)
Nederlands: wel(nl)
Enkelvoud Meervoud
  wel     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die voor- en teenspoed van die lewe.

     Voorbeeldsinne

Die TV-reeks speel in 'n tronk af en handel oor die wel en wee van die gevangenes en tronkbewaarders.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: well(en)
Nederlands: wel(nl)