wesel
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wesel | wesels |
- Sedert 1240 in Middelnederlands as wesel of wesselken opgeteken. Herkoms baie onseker. Moontlik 'n verkleiningsvorm op -el van die Proto-Indo-Europese wortel *uiso- wat stank beteken.
-
(lêer)
- we•sel
- (soogdiere) Mustela nivalis, 'n klein roofdier wat in die Palearktiese en Nearktiese gebiede voorkom
- Lemmings en veldmuise is ’n uitstekende voedselbron vir roofdiere. Sou daar vir eersgenoemdes baie kos wees sodat hul getalle toeneem, het roofdiere soos poolvosse, wolwe, wesels en sneeu-uile ’n geil seisoen en teel hulle ook vinnig aan.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|