'n Wildehond.
Enkelvoud Meervoud
  wildehond     wildehonde  
    
(lêer)
wil•de•hond
  1. (soogdiere)   Lycaon pictus 'n Karnivoor uit de familie van hondagtiges (Canidae).
  1. Die wildehond vang meestal klein tot mediumgrootte soogdiere waarvan die rooibok hul gunsteling is.[1].
  Vertalings:    wildehond
Engels: African wild dog(en)
Nederlands: hyenahond(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wildehond.