'n Windkous by 'n lughawe.
Enkelvoud Meervoud
  windkous     windkouse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  windkousie     windkousies  
wind•kous
(lugvaart) 'n Toestel wat die windrigting en -sterkte aandui.
Jy kan jou eie windkous met 'n groterige plastieksak of 'n swart vullissak bou.
  Vertalings:    windkous
Engels: windsock(en)
Frans: manche à air(fr) v
Nederlands: windzak(nl)
Russies: ветроуказатель(ru)