U betree nou 'n geraasvrye gebied.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wysvinger     wysvingers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wysvingertjie     wysvingertjies  

  Woordafbreking

wys•vinger

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) Die tweede vinger, wat tussen die duim en die middelvinger lê.

     Voorbeeldsinne

Die wysvinger voor die lippe is gewoonlik 'n teken om stil te bly.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: forefinger(en)
Frans: index(fr)
Italiaans: indice(it) m
Nederlands: wijsvinger(nl)