middelvinger
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
middelvinger | middelvingers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
middelvingertjie | middelvingertjies |
Woordafbreking
- mid•del•vinger
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (anatomie) Die derde en langste vinger, wat tussen die wysvinger en die ringvinger lê.
Voorbeeldsinne
- 'n El strek vanaf die elmboog tot die punt van die middelvinger.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | middelvinger m | middelvingers |
Verkleinwoord | middelvingertje | middelvingertjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈmɪ.dəɫ.vɪ.ŋər]
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (anatomie) Middelvinger; die derde vinger.