'n Zambezihaai
Enkelvoud Meervoud
  zambezihaai     zambezihaaie  
zam•be•zi•haai
(visse)   Carcharhinus leucas 'n haai wat aan die kuste en in die monding van riviere soos die Zambezi aangetref word
zambezirivierhaai, stierhaai

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor zambezihaai.