zambezirivierhaai
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
zambezirivierhaai | zambezirivierhaaie |
- zam•be•zi•ri•vier•haai
- (visse) Carcharhinus leucas 'n haai wat aan die kuste en in die monding van riviere soos die Zambezi aangetref word
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor zambezirivierhaai.