Engels (en)

Byvoeglike naamwoord
Arvanitic

  Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [ɑːvəˈnətik]
Brits: [ɑːvəˈnɪtɪk]
Amerikaans: [ɑːɹvəˈnɪɾɪk]

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. (demoniem) Arvanities, van, betreffende die Arvaniete.
  2. Arvanities, van, betreffende die Arvanitiese variant van die Albanese taal.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Arvanitic

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) Arvanities, 'n Albanese taal.

     Wisselvorme

Arvanitika