Kategorie:Erfwoorde uit Proto-Germaans in Afrikaans
Hierdie kategorie bevat woorde waarvan duidelik is dat hulle uit Proto-Germaans gekom het, maar die herkoms uit Proto-Indo-Europees kan nie of nie goed nagewys word nie. Daar is taalkundiges wat dink dat van die woorde uit 'n ander, onbekende taal oorgeneem is, die "substraattaal". Hierdie teorie word nogtans nie deur alle wetenskaplikes aanvaar nie.
Die sjabloon {{erfwoord|af|pgm}} verwys na hier.