Ertjies

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ertjie     ertjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Etimologie

Van die Nederlandse verkleinwoord erwtje. Die naamwoord se meervoud is sedert 1240 uit Middelnederlands bekend as erweten. Van Proto-Germaans *arwa-it-. Die eerste deel *arwa- word in Latyn as ervum en Grieks (Oud-) erebinthos teruggevind, maar is dalk 'n leenwoord uit 'n nie-Indo-Europese taal.[1]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(groente), (plantkunde) Peulgewas:   Pisum sativum

     Voorbeeldsinne

  1. Kruis jij groot en klein ertjies, dan is die nakomelinge van die kruising net maar groot ertjies; saai jij nou die groot ertjies, dan krij jij met die naaste oes groot en klein ertjies in die verhouding van drie tot een.[2]

     Hiponieme

kekerertjie

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pea(en)
Frans: pois(fr)
Nederlands: erwt(nl)
Russies: горох(ru)

  Verwysings

  1. Etymologiebank (nl)
  2. Praatjies met die oumense Christiaan Louis Leipoldt Suid Afrikaanse Boekwinkel, 1918