groente
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
groente | groente of groentes |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
groentetjie | groentetjies |
- groen•te
- (plantkunde), (landbou) 'n Eetbare plant of 'n deel daarvan.
- Telbare naamwoord
- Blomkool en spinasie is groentes
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
groente | — |
- Kos wat uit eetbare plante bestaan
- Ontelbare naamwoord
- Ons eet vanaand vleis en groente.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor groente.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | groente v | groenten, groentes |
- Hulp:IPA: [ˈɣrun.tə]
-
Duration: 1 second. (lêer)
- groen•te
- (plantkunde), (landbou) Groente; 'n eetbare plant of 'n deel daarvan.