Lotarings
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Lotarings |
Attributief | Lotaringse |
Partitief | Lotarings |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈluə̯tɑrəŋs, ˈluə̯tərəŋs, ˈluə̯trəŋs], attributief: [ˈluə̯tɑrəŋsə, ˈluə̯tərəŋsə, ˈluə̯trəŋsə], partitief: [ˈluə̯tɑrəŋs, ˈluə̯tərəŋs, ˈluə̯trəŋs]
- لُوَتَرِڠْسْ , attributief: لُوَتَرِڠْسِی , partitief: لُوَتَرِڠْسْ
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Lotaringe.
- Van, betreffende die Lotaringers.
- Van, betreffende die Lotarings-Frankiese dialekte.
- Van, betreffende die Lorreinse dialekte.
- 3. Lotarings-Frankies
- 4. Lorreins
Vertalings: Lotarings | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Lotarings |
Vertalings: Lotarings | |||
---|---|---|---|
|