Macedonies
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Macedonies | Macedoniese |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- مَاسِدُوَنِیسْ , meervoud: مَاسِدُوَنِیسِی
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Masedoniërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Masedonië.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Macedonies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Macedonies | — |
Uitspraak
- IPA: [mɑsəˈduə̯nis]
Met Arabiese letters
- مَاسِدُوَنِیسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 2 miljoen sprekers; die amptelike taal van Masedonië.
Sinonieme
Taalkodes
- ISO 639-1: mk
- ISO 639-2(B): mac
- ISO/DIS 639-3: mkd
- SIL: MKJ
Vertalings
Vertalings: Macedonies | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Macedonies.