Masedonies
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Masedonies | Masedoniese |
- IPA: [mɑsəˈduə̯nis], attributief: [mɑsəˈduə̯nisə]
- مَاسِدُوَنِیسْ , meervoud: مَاسِدُوَنِیسِی
- Van, betreffende die Masedoniërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Masedonië.
Vertalings: Masedonies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Masedonies | - |
- (taal) 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 2 miljoen sprekers; die amptelike taal van Masedonië.
- ISO 639-1: mk
- ISO 639-2(B): mac
- ISO/DIS 639-3: mkd
- SIL: MKJ
Vertalings: Masedonies | |||
---|---|---|---|