Nepalees

Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Nepalees | — |
- Ne•pa•lees
- (taal) 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Noord-Indië, Nepal en Bhoetan gepraat word.
- (demoniem) 'n Inwoner van Nepal, of iemand afkomstig uit Nepal.
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Nepalees | Nepalese |
- Wat op Nepal of sy mense betrekking het.