Noord-Koerdies
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Noord-Koerdies | — |
- IPA: [ˈnuə̯rt ˌkurdis]
- نُوَرْدْ كُورْدِیسْ
- 'n Koerdiese taal met ongeveer 9,1 miljoen sprekers. Kaukasiese Koerdies is 'n variant van Kirmandji wat in Armenië, Georgië, Aserbeidjan en Turkmenistan gepraat word.
- ISO/DIS 639-3: kmr
- SIL: KUR
Vertalings: Noord-Koerdies | |||
---|---|---|---|
|