Die Ou Testament op 'n boekrol.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Ou Testament     —  

  Woordafbreking

Ou Tes•ta•ment

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(religie) Die boeke van die Hebreeuse Tenach soos hulle opgeneem is as eerste deel van die Christelike Bybel.

     Voorbeeldsinne

Die Ou Testament begin met Genesis en eindig met Maleagi.

     Sinonieme

Hebreeuse Bybel

     Antonieme

Nuwe Testament

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Old Testament(en)
Nederlands: Oude Testament(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Ou Testament.