Papiamentoe
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Papiamentoe | — |
Uitspraak
- IPA: [pɑpijɑˈmentu]
Met Arabiese letters
- پَاپِیَامَِنْتُو
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Kreoolse taal, gebaseer op Spaans, met ongeveer 329 duisend sprekers wat op Bonaire, Curaçao en Aruba gespreek word.
Sinonieme
Taalkodes
- ISO/DIS 639-3: pap
- SIL: PAE
Vertalings
Vertalings: Papiamentoe | |||
---|---|---|---|
|