Enkelvoud Meervoud
  Pentateug     —  
Penta is Grieks vir 5 en Teuchos is Grieks vir boek.
Pen•ta•teug
Die eerste vyf boeke van Moses wat in die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
Die Pentateug bestaan uit Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium.
  Vertalings:   
Engels: Pentateuch(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pentateug.