Enkelvoud Meervoud
  Numeri     —  
IPA: [ˈnumeɾi]
Vierde boek van die Bybel.
Die naam Numeri verwys na die sensusgetalle in die eerste deel van die boek. Dit word gevolg deur 'n verskeidenheid rigtingswysers vir die volk Israel se eiesoortige lewenswyse en 'n beskrywing van die tweede paasfeesviering.
Ou Testament, Bybel
  Vertalings:    Numeri
Deens: Fjerde Mosebog(da)
Duits: Numeri(de) m mv
Engels: Numbers(en) mv
Fins: 4. Mooseksen kirja(fi)
Frans: Nombres(fr) m mv
Ido: Nombri(io) mv
Italiaans: Numeri(it) m mv
Latyn: Numeri(la) m mv
Lets: Ceturtā Mozus(lv) m
Litaus: Skaičių knyga v
Nederlands: Numeri(nl) m mv
Noors: Fjerde Mosebok(no)
Pools: Księga Liczb(pl) v
Portugees: Números(pt) m mv
Roemeens: Numeri(ro) m mv
Slowaaks: Numeri(sk) m mv
Sloweens: Numeri(sl) m mv
Spaans: Números(es) m mv
Sweeds: Fjärde Moseboken(sv) g
Tagalog: Mga Bilang(tl)
Tsjeggies: Numeri(cs) mv

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Numeri.