Sjinese
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Sjinese | Sjineses |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- شِینَِیسِی , meervoud: شِینَِیسِسْ
Spelling tot 1909
- Sjinése, meervoud: Sjinéses
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Inwoonster, burgeres van Sjina.
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: Sjinese | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributief van ☞ Sjinees
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Meervoud van ☞ Sjinees