Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Sorbies  
Attributief   Sorbiese  
Partitief   Sorbies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Intensiewe vorm
   

  Uitspraak

IPA: [ˈsorbis], predikatief: [ˈsorbis], attributief: [ˈsorbisə], partitief: [ˈsorbis]

  Met Arabiese letters

سَُورْبِیسْ , predikatief: سَُورْبِیسْ , attributief: سَُورْبِیسِی , partitief: سَُورْبِیسْ

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Van, betreffende die Sorbe.
  2. Van, betreffende die Sorbiese taal.

     Sinonieme

Wendies

     Vertalings

  Vertalings:    Sorbies
Duits: sorbisch(de), wendisch(de)
Engels: Sorbian(en), Lusatian(en), Wendish(en), Wendic(en)
Nederlands: Sorbisch(nl)
Sweeds: sorbisk(sv)
Enkelvoud Meervoud
  Sorbies      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 50 duisend sprekers. Daar is egter twee variante van Sorbies: Nedersorbies en Oppersorbies.

     Taalkodes

ISO/DIS 639-3: wen

     Sinonieme

Wendies

     Vertalings

  Vertalings:    Sorbies
Duits: Sorbisch(de), Wendisch(de)
Engels: Sorbian(en), Lusatian(en), Wendish(en), Wendic(en)
Nederlands: Sorbisch(nl)
Sweeds: sorbiska(sv)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sorbies.